John Wilkes Booth | |
---|---|
![]() John Wilkes Booth, ca. 1865 | |
Gebore | Bel Air, Maryland | 10 Mei 1838
Sterf | 26 April 1865 (op 26) Port Royal, Virginië |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Akteur |
Bekend vir | sluipmoord op Abraham Lincoln |
Handtekening | |
![]() |
John Wilkes Booth (1838–1865) was 'n Amerikaanse akteur en die man wat pres. Abraham Lincoln doodgeskiet het.[1] Hy was ontstoke omdat Lincoln stemreg aan voormalige slawe wou gee.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search